Deur Hein Eksteen Fotografie: Michel Dei-Cont
SIAS EN LISA REYNOLDS | WAARDEKETTING
BEAUTY EN DIE BOER
’ n Karoodokter, haar
man en’ n lewe tussen vesel en mooi dinge
Deur Hein Eksteen Fotografie: Michel Dei-Cont
“ Ek is beslis nie’ n boervrou nie. Ek is’ n boer se vrou.”
Links: Dr. Lisa Hugo- Reynolds dra tot Beaufort- Wes se gesondheid én mooi leefstyl by. Bo: Sias Reynolds is’ n suksesvolle veselboer en strateeg wat Lisa se hart met’ n hondjie verower het.
60 56 GROND TOT MOND JUN OKT 2026 | NOV 2025