Grond tot Mond Junie 2026 - Uitgawe 36 | страница 18

NUUS | BROKKIES

Die 2026-jongboerwenners van die Wes-Kaap en Mpumalanga sal later vanjaar hul provinsies in die Toyota SA / Agri SA Nasionale Jongboer van die Jaarkompetisie verteenwoordig.

Twee jong produsente uit uiteenlopende boerderygebiede het vanjaar hul plek op die nasionale landbouverhoog bespreek.

Richard Hutton-Squire van Grabouw is in Junie as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2026 aangewys, terwyl Anton Pelser van die Hendrina-distrik op 28 Mei

Links bo: Richard Hutton-Squire van Grabouw glo jong boere kan landbou se toekoms sterker maak. Regs bo: Anton Pelser van Hendrina bou voort aan sy familie se saaiboerdery en Astro Angus-stoetery.

18 GROND TOT MOND JUN 2026