Grond tot Mond Junie 2026 - Uitgawe 36 | Page 15

ADVERTENSIE-ARTIKEL

STAP 1

Die volgende stap is om die muur waterdig te seël. Mure wat aan vog en water blootgestel is, moet met’ n goeie seëlaar soos Evercure EM22 behandel word, gevolg deur Medal se Everbond. Everbond is geformuleer met vesels wat reeds in die verf voorkom en is dus’ n membraanvrye akrielwaterdigtingstelsel wat uitstekende beskerming oral in Suid-Afrika bied, selfs by die kus.

Everbond kan met’ n roller of kwas aangewend word en verseker dat die totale oppervlak wat met Everbond gedek is, waterdig en geseël is. Everbond is nie giftig nie en is uitstekend vir dakke, mure en die seël van haarkrake.

STAP 2

JUN 2026 GROND TOT MOND 15