DEUR DIE LENS
Hy ondersoek ook nuwe geleenthede, waaronder’ n beplande sonkraggedrewe laaistasie vir elektriese voertuie op grond langs die N7. Ten spyte van die druk bly hy positief oor die toekoms.“ Met stygende insetkoste sal die pryse van koring, vleis en wol moet verbeter sodat ons volhoubaar kan boer. En verder boer ek in geloof.”
12 GROND TOT MOND JUN 2026