NUUS | BROKKIES
Die Belgiese landbou-tegnologiemaatskappy Biotalys het aangekondig dat hulle hande vat met AgroFresh,’ n wêreldleier in na-oes varsheidsoplossings, om biologiese swamdoders vir vars produkte ná oes te ontwikkel. Hierdie stap is gerig op die wêreldwye probleem van voedselverliese ná oes – veral as gevolg van swamverrotting en bederf – wat tans tot 14 % van alle vars produkte tussen oes en kleinhandel verlore laat gaan.
36 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025