Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 69

MEGABOER | VANZYLSRUS

Tegnologie en bemarking dryf prestasie op Vanzylsrus

Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter

Voete in die land bring sukses op die plaas – dit geld vir elke boer. Dit is die lewensuitkyk waarmee SW van Zyl van Graafwater sy boerdery bestuur. Hoewel bemarking en die gebruik van die nuutste tegnologie twee van die hoofpilare is waarop sy boerdery staan, is daar tog’ n paar dinge wat nog konserwatief en op die“ ou manier” gedoen word.

JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 69