Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 44

KOEITJIES & KALFIES

Die perdjies sal teen’ n weggeeprys beskikbaar wees – slegs aan goeie huise waar hulle versorg en waardeer sal word. Ons het ook vier donkies beskikbaar vir plase of huise waar hulle veilig sal wees. Hulle mag nie geslag word nie.

Navrae oor die perdjies: Skakel Ansori enige tyd gedurende die dag by 074 448 4246.

Navrae oor die donkies: Kontak Rooies Strauss direk tussen 17:00 en 18:00 by 082 789 9550. Jy kan ook vooraf’ n WhatsApp stuur.

Let asseblief daarop dat hulle tans winterjasse dra – die foto’ s wys hulle nie op hul beste nie. Besoek ook gerus ons Facebook-blad“ Polony die Donkey” vir meer foto’ s en stories.”

JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 23