KOEITJIES & KALFIES
Geniet‘ n paar diamantjies van landbou-gefokusde sosiale media platforms. Van skerpsinnige vrae en ligte grappies tot hartroerende verhale wat jou dag sal opkikker.
Perde en donkies bring vreugde – nou soek hulle nuwe tuistes
(- School of Fire)
“ Ons geliefde miniatuurperde en donkies is uitstekend opgevoed en word vir terapie gebruik. Ongelukkig is ons genoodsaak om meer as die helfte van hulle te verkoop weens stygende voerkoste.
22 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025