Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 124

Woorde: Clivé Burger
JAG & SLAG
Woorde: Clivé Burger

Daar is iets besonders aan die tradisie van vleisverwerking ná’ n jagtog – iets wat van geslag tot geslag oorgedra word. Wanneer oupa se mes geslyp word en ouma se resepteboekie weer oopgemaak word, raak dit nie net’ n proses van biltong, droëwors en pasteie maak nie, maar’ n geleentheid waar