Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 118

WOODLANDS DAIRY | VOLHOUBAARHEID

reënwateroestelling, vul hierdie praktyke aan en help om die plaas se ekologiese voetspoor te verminder.

Bo: Waterherwinningsaanleg by Woodlands Dairy behandel daagliks tot 2 miljoen liter afloopwater – amper die helfte van die fabriek se waterverbruik. Links: Hierdie tenks versamel en verwerk organiese materiaal om metaan te produseer, wat weer gebruik word vir biogas in Woodlands Dairy se volhoubare energieprogram.

INNOVERENDE TEGNOLOGIE: WATER- HERWINNINGS- AANLEG, BIOMASSA- VERWARMER EN HERWINBARE VERPAKKING

Woodlands se toewyding skyn deur in sy baanbrekende tegnologieë, wat begin by die waterherwinningsaanleg. Dié

60 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025