Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 110

WOODLANDS DAIRY | VOLHOUBAARHEID

First Choice-produkte het vanjaar weer skitter by die SA Suiwelkampioenskappe en drie toekennings huis toe gebring – insluitend twee eerste plekke.

‘ oop’ deur hawer en raaigras te plant, en bring koeie van harde na sagte weivelde om hul dieet te balanseer en die behoefte aan konsentrate te verminder.”

Hierdie multi-spesie-benadering, met proteïenvlakke van 24 tot 28 %, soortgelyk aan premium lusern, skep’ n mikroklimaat wat die koeie koel hou en grondmikroorganismes verryk. Geenbewerking-boerdery, met’ n planter wat die grond minimaal versteur, het’ n herlewing van bloukraanvoëls en sacred ibises, of te wel, skoor-

00 GROND TOT MOND JUN | JUL 2025