VOLHOUBAARHEID | WOODLANDS DAIRY
het. Maar dit is nie net die koeie wat floreer nie- Woodlands het‘ n sirkulêre stelsel geskep wat elke aspek van die besigheid en samelewing ophef, van diere en mense tot die aarde self.
DIE HART VAN DIE BEDRYF: BILLIKE BEHAN- DELING REGDEUR
Die koeie kry’ n gebalanseerde dieet waar hulle vry wei op aangeplante lande. Lloyd Lovemore, plaasbestuurder, verduidelik:“ Die gras hier is sag, met’ n 46 % NDF( nieverteerbare vesel), wat beteken 46 % gaan deur, terwyl die res hulle voed. Soos dit later in die jaar taai word tot 65 % NDF, hou daardie‘ krap-faktor’ hul mae gesond en verhoed dit lopende maagprobleme. Ons maak ons kampe
Links: Die biomassa-verwarmer by Woodlands Dairy in Humansdorp voorsien 71 % van die fabriek se energie –’ n volhoubare alternatief wat plaaslike dennehoutskyfies gebruik in plaas van fossielbrandstof. Regs: Dennehout-chips voed Woodlands Dairy se biomassa-verwarmer.
JUN | JUL 2025 GROND TOT MOND 55