NUUS | BROKKIES
aanhou leer, aanpas en nuwe geleenthede raaksien.‘ n Dag by die SABI Kongres kan nuwe idees, nuwe kontakte en nuwe oplossings ontsluit wat vir jare waarde kan toevoeg.
NIE NET VIR BOERE NIE
Die SABI Kongres is nie net vir boere nie. Enige persoon wat by die besproeiingsbedryf betrokke is, is welkom om deel te wees van hierdie besondere geleentheid – van ontwerpers, kontrakteurs, konsultante en tegnici tot verskaffers, vervaardigers, studente en regeringsinstansies.
KOM VIER SAAM MET ONS
2026 is nie net nog‘ n kongresjaar nie – dit is die viering van vyf dekades waarin die besproeiingsbedryf saam gebou het aan‘ n sterker, meer professionele en meer volhoubare toekoms. Kom geniet die geselskap van mense wat dieselfde passie vir water, landbou en innovasie deel. Die wiel sal weer draai. Die toekoms behoort aan dié wat voorbereid is. Bespreek jou plek vandag nog! info @ sabi. co. za
VERKORTE PROGRAM |
SPESIALE BOEREVORM |
DAGAFGEVAARDIGDE- VORM |
KONGRES- LANDINGSBLAD |
26 GROND TOT MOND JUL 2026