HANDIG & NUTTIG
HANDIG & NUTTIG
Hierdie produkte het ons aandag getrek!
Vrywaring: Pryse sluit BTW in. Pryse was korrek ten tyde van druk, maar kan te eniger tyd sonder waarskuwing verander. Grond tot Mond en die uitgewers aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produkte wat hier gelys of geadverteer word nie.
Eureka Mills 00-meel
Eureka Mills se dubbelnulmeel is fyn gemaal met’ n syagtige tekstuur wat dit ideaal maak vir egte pizzas en vars pasta. Hierdie familiegedrewe Wes-Kaapse graanplaas is bekend vir tradisionele klipmaal en vir meel en bakmengsels van hoë gehalte wat direk aan plaasstalletjies, plaaskombuise en landbougemeenskappe verskaf word.
Vanaf R49,99- eurekamills. co. za
Maak tuisgemaakte pasta op die tradisionele manier met hierdie pragtig vervaardigde pastabord en rolstok van akasiahout.
R450- shop. babylonstoren. com
18 GROND TOT MOND JUL 2026