Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Page 17

ADVERTENSIE-ARTIKEL

STAP 5: Wend die tweede laag aan

6: Sodra die finale laag volledig droog en uitgehard is, kan die visdam of waterfontein met water gevul word.’ n Behoorlik uitgeharde stelsel bied betroubare beskerming, seisoen ná seisoen. Wanneer die proses volgens die voorskrifte uitgevoer word, is jou waterfontein of visdam bestand teen die bakkende son en ander buitelugelemente. So geniet jy jou waterelement sonder die kopseer van lekkasies.

Vir meer inligting, besoek www. medalpaints. co. za.

JUL 2026 GROND TOT MOND 17