Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Página 12

ADVERTENSIE-ARTIKEL

Knap jou visdam en waterfontein op!

Die gekabbel van lopende en vallende water kan een van die heilsaamste elemente van’ n tuin wees.’ n Waterfontein of visdammetjie verfraai nie net’ n tuin nie, maar skep ook’ n ruimte van kalmte. Waterlekke kan egter’ n sierlike tuinelement vinnig in’ n groot kopseer verander. Behoorlike voorbereiding, die regte produkte en voldoende droogtyd is daarom noodsaaklik vir’ n blywende resultaat.

12 GROND TOT MOND JUL 2026