Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Seite 86

PEKANNEUTE

GERRIE VAN WYK | VAALHARTS PECANS MARKETING

Gerrie van Wyk van Vaalharts Pecans Marketing sluit by ons aan. As opgeleide chemiese ingenieur wat die rat race verlaat het om voltyds te boer, is hy ideaal geplaas om ook by die verwerkings- en bemarkingskant van pekanneute betrokke te wees.

“ Ons boer self met pekanneute, maar ook met grondboontjies, en het beide’ n grondboontjie- en pekanneutverwerkingsaanleg hier op Hartswater.

“ Toe die verskillende landboubeheerrade in die 1990’ s ontbind is, het ons direk begin uitvoer en verwerkings-

Gerrie van Wyk van Vaalharts Pecan Marketing en sy regterhand, Thami Geco, by hul aanleg buite Hartswater.

86 GROND TOT MOND FEB 2026