Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Página 84

PEKANNEUTE

die bome dormant en gooi al hul blare af. Dan begin die oes in Junie en Julie, waartydens die bome meganies geskud word sodat die neute afval en dan met die hand bymekaar gemaak word. Snoeityd volg in Augustus, en vanaf September rol die hamster se wieltjie weer vir die volgende seisoen,” vertel Wimpie.

Daar is heelwat droë plantmateriaal onder die rye pekanneutbome. Dit word bymekaar gemaak en die neute word uitgesoek.

84 GROND TOT MOND FEB 2026