DRUKBEWEIDING | WILLIAM HARVEY
“ Johan het sy plaas en al sy beeste verloor en het vir’ n ruk as konsultant opgetree voordat hy, met sy kennis van veeboerdery, sy eie nuwe beesras begin ontwikkel het. Dit het aanvanklik nie so lekker gewerk nie, en baie boere het nie daarin belanggestel nie, met die gevolg dat teelmateriaal maar min was. Die mark het nie gunstig op die nuwe kruisings gereageer nie en dinge het skeef geloop.
“ My pa het gesien dat ons dinge bietjie moet verander en’ n plan moet maak. Die mark het nie die beeste gesoek nie. Ek kan nie onthou watter pryse ons gekry het
Bovelderbeeste in die lang gras op Uitzoek.
FEB 2026 GROND TOT MOND 53