NUUS | BROKKIES
VSA-mark bly oop – vir nou
Die formele verlenging van die African Growth and Opportunity Act( AGOA) tot 31 Desember 2026 is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse landbou-uitvoerders. Dit skep nie net korttermyn-stabiliteit nie, maar bied ook broodnodige asemruimte in’ n tyd van verhoogde handelstariewe en globale onsekerheid.
40 GROND TOT MOND FEB 2026