BROKKIES | NUUS
skoonmaak van stormwaterdreine , kon reeds ’ n verskil gemaak het .
“ Die veerkragtigheid van boeregemeenskappe kom duidelik na vore in tye van krisis . Saai bly verbind tot inisiatiewe wat familieboere en hul lewensbestaan beskerm . Hierdie samewerking wys wat moontlik is wanneer gemeenskappe self verantwoordelikheid neem ,” sê Iné Bester , operasionele hoof by Saai .
Rampe hou groot uitdagings vir kwesbare gemeenskappe in en elke bydrae kan die verskil tussen oorlewing en ellende beteken . Besoek www . afriforum . co . za en klik op donasies om tot AfriForum se noodfonds by te dra .
Alternatiewelik , maak ’ n deposito direk in die noodfonds se rekening . Die bankbesonderhede is as volg :
Bank : |
Eerste Nasionale Bank |
Rekeninghouer : |
AfriForum MSW |
Takkode : |
261550 |
Rekeningnommer : 623 498 98 398 |
Verwysing : |
Noodfonds |
Tarien Cooks , Rampbestuurspesialis , AfriForum Sel : 081 567 4802 E-pos : tarien . cooks @ afriforum . co . za
FEB | MRT 2025 GROND TOT MOND 37