DEUR DIE LENS
DEUR DIE LENS
RIAAN MÖLLER : WYNMAKER VAN LIEVLAND Foto : Mia Truter
Riaan Möller , wynmaker by Lievland , het nie aanvanklik ’ n loopbaan in wyn oorweeg nie . Ná skool het hy eers vir drie jaar Europa verken , en by sy terugkeer na Suid-Afrika het ’ n vriend hom tydens parstyd in ’ n kelder laat inspring . Dié ervaring was die vonk wat sy passie vir wynmaak aangesteek het .
Na ’ n paar jaar in die kelder , waar hy basiese take soos tenks skoonmaak en druiwe verwerk moes doen , het hy besluit om formele opleiding te kry . Hy het Keldertegnologie en Wingerdbou aan Elsenburg gaan studeer en het daarna sy loopbaan in wynproduksie begin .
Uitgewer : Meta Publishing Pty ( Ltd ) Redakteur : Griet du Plessis , griet @ grondtotmond . co . za Skrywers : Hein Eksteen , Danie Keet en Griet du Plessis Fotografie : Michel dei-Cont en Mia Truter Ontwerp deur Xseeds : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling en Robynne Lewis www . xseeds . co . za , Kantoorbestuurder : Judy-Anne Gone Advertensieverkope : Anke Worthington , 082 399 6438 , anke @ grondtotmond . co . za en Magdel Pienaar , 084 491 0608 , Magdel @ meta-media . co . za Kontak : Judy-Anne Gone , 021 882 8591 , judy @ xseeds . co . za , Krigestraat 20 , Stellenbosch , 7600
Kopiereg Grond tot Mond Februarie / Maart 2025-uitgawe : Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing Pty ( Ltd ) en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie . Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing Pty ( Ltd ) of van die handelsmerk “ Grond tot Mond ” nie .
12 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025
Printed by
A division of Novus Holdings