Grond tot Mond Feb-Mrt 2025 - Uitgawe 26 | Page 111

HANU EN MARISCA WILSENACH | PLUIMVEE

moontlik om hulle op grond van hul vokalisering te sorteer . Die henne maak ‘ n dubbel-lettergreep klank , terwyl die hane ‘ n enkel-lettergreep klank maak . Dit is die mees betroubare metode om tarentale volgens geslag te sorteer voordat hulle reproduktief aktief raak .

VOEDING EN AANVULLINGS

Omdat tarentale ’ n hoë proteïendieet benodig , bestaan hul dieet uit 50 % lêmeel en 50 % groeimeel . Hulle beweeg ook buite deur die dag , wat hulle toelaat om natuurlike insekte te eet .

Tarentale in verskeie kleure toon die diversiteit van hierdie unieke voëls .

56 GROND TOT MOND FEB | MRT 2025