GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 50

PEDROSKLOOF | BOERBOKKE
Bo : Sulene bedien Namakwalandse plaaskos in haar restaurant en eters kom van heinde en ver . Van skaapkop tot afval .
geen oomblik terug nie . Daarom neem hy die vertelling terug na die herkoms van die plaas se naam .
“ Daar in die 1700 ’ s het ʼn skip naby Alexanderbaai gestrand en net twee matrose het oorleef . Die een was so ʼn regte seerot , half Portugees en half Sweeds . Ene Pedro Meyer . Die ander ou is binne ʼn week dood , maar Pedro het oorleef van seekos en so aan . En hy ’ t nie geweet waar hy is nie , maar geweet die skip was op pad Kaap toe en hy loop toe maar kuslangs .
Toe neem ʼn Boesmanstam hom
50 GROND TOT MOND FEB | MRT 2023