GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 49

BOERBOKKE | PEDROSKLOOF
jy praat nie uit die binnekamer nie . Hy skets eerder die plaas se geskiedenis .
“ Ek is die sesde geslag Archer wat hier boer . En hierdie is een van min plase in Namakwaland wat nog nie onderverdeel is vandat hy in 1841 opgemeet en toegeken is nie , en steeds in dieselfde familie se besit is .”
Soos vroeër genoem , Namakwalanders verstaan die storievertelkuns sonder uitsondering , en Berto staan vir