WAARDEKETTING | DIE OUTSPAN FARMSTAL
WAARDEKETTING | DIE OUTSPAN FARMSTAL
Bo : Ons het van die biltongspeserye gekoop om huis toe neem om later ons eie Van Reenen biltong te maak . Regs :
Links : JP en Russel van Reenen
Die biltongwinkel bied Hierdie bladsy : Die kompos in die houers word baie daagliks meer as net biltong . As jy hou van snuffel , sal jy natgemaak . Hiervoor is ’ n besproeiingstelsel definitief bo-oor die iets houers interessants hier raakloop om huis toe te geïnstalleer met fyn spuitkoppe . Die kompos neem word . net klam gehou .
Links : Die geheime resep van die biltong word deur hierdie familie oorgedra van geslag na geslag . Bo : JP ( links ) maak sy eie kompostee . Die tee is ’ n komposaftreksel wat gebruik word om oor die grond te spuit voordat hulle plant en bevat mikrobes wat goed is vir die grond en plantwortels . Langs hom staan sy broer Russell wat fokus op die beesboerdery .
Dit werk op dieselfde beginsel as wanneer tee in die teepot trek . Die komposteewater word dan gebruik om oor die grond te spuit .
JP meen die kompostee dra daarby dat die plante se opname van voedingstowwe verbeter sonder dat grondgesondheid benadeel of die omgewing beskadig word . Hy verduidelik dat die kompostee help om ’ n diverse verskeidenheid voordelige mikroorganismes in die grond te vestig en dat dit verder bydra om die balans tussen aërobiese en ananaërobiese organismes , mikrobes en patogene te herstel .
Die balans in die grond help om voedingstowwe aan die plante beskikbaar te stel en verminder die nodigheid vir kunsmistoedienings .
“ Vrugbare grond is nie net goed vir die omgewing nie , maar ook vir jou sak . Met insetkostes wat so geweldig gestyg het , spandeer ek baie minder aan kunsmis
Die gebruik van kompostee in my biologies geïntegreerde gewasverbouingspraktyke , help om my insetkostes te verlaag en so kan ek die koste-knyptangeffek beter bestuur .”
FEB | MRT 2023 GROND TOT MOND 93