VOLHOUBAAR | PECAN STREAM
 Hierdie foto : Hier is selfs ruimte vir verdere aanplantings .
 bome op elkeen . Gemiddeld 650 000 l water per dag . Selfs met ʼn standhoudende rivier en twee keerwalle en die gepaardgaande dam is dit enigsins haalbaar om tot die heil van soveel bome te dien ?
 Dit is hier waar die rivier waarvoor Lara gewens het ( en wat verby die plaas vloei ) mildelik bydra .
 “ Ons is onder ʼn waterskema en lê aan die einde van die kanale wat uit die rivier loop . As sulks kan ek my dam volpomp .