PECAN STREAM | VOLHOUBAAR
“ Die belangrikste ding vir pekanneutbome is die aantal koueen hitte-eenhede waaraan hulle blootgestel word . Hierdie bome kan ver onder vriespunt weerstaan , maar daardie eenhede moet nie te lank wees nie . Hulle soek egter baie lang hitte-eenhede .” sê Wessel
WATERBEHOEFTE
Dan is die pekanneutboom besonder dors . En indien die bome waterstres ervaar , gooi hulle die neute af . Om hierdie tamaletjie te Cheslin Kolbe , word die bome se waterbehoeftes noukeurig gemonitor .
“ Die grootte van die boom speel natuurlik ʼn belangrike rol . Net so belangrik is jou grondtipe . Pekanneutbome vereis puik dreinering en het dus ontsettend baie water nodig .”
Tussen 400 l en 600 l per dag . En Wessel besit 13 ha met 100
“ Die belangrikste ding vir pekanneutbome is die aantal koueen hitte-eenhede waaraan hulle blootgestel word .”
62 GROND TOT MOND FEB | MRT 2023