GROND tot MOND Feb | Mrt 2023 Uitgawe 14 | Page 58

Bo : Daar gaan binnekort bees op hierdie onkruid wei - waardetoevoeging bly elke boer se sleutelwoord . Hooffoto : Hierdie bome dra vir twee- tot driehonderd jaar . Jy plant dus vir jou nageslagte .
SEËNING OP SEËNING
Hulle doen navorsing . 25 is die vermenigvuldiging van vyf . Vyf vywe . En vyf beteken seëning . Dus verskaf vyfmaal-vyf seëning op seëning ( grace upon grace ). Hulle was daardie jaar 25 jaar lank getroud . Hul besigheid is in die 25ste bestaansjaar . Hul een dogter , Natasha , was 25 jaar oud . Dié se aanstaande man was óók 25 . En dáárdie dag was die 25ste van die maand . Klokslag 15 minute later bel die eienaar van die plaas wat hulle wou koop , maar nie kon bekostig nie . Hy laat weet hy sal die grond teen die bankwaardasie van die hand sit .
58 GROND TOT MOND FEB | MRT 2023