INHOUDSOPGAWE
29
30 Droogteverligting vir Williston AfriForum en Saai het 10 ton voer aan 21 boere in Williston geskenk , wat 6 500 diere tydelike verligting bied te midde van ’ n 12-jaar droogte . Hulle kritiseer die regering se versuim om op te tree en vra die publiek om verdere hulp te verleen .
32 Word vinnig ’ n graandepotbestuurder Peritum Agri en AgBiz Grain bied ’ n twee-jaar program vir jongmense onder 25 aan , met teorie , praktiese opleiding
en ’ n betaalde internskap om in die graanbedryf te slaag .
34 100 nuwe werkgeleenthede in Ierland Saai en Landworks bied poste aan vir jong aspirantboere in meganika , paneelklopwerk en bestuur . Hierdie program help studente om vaardighede te slyp en finansieel onafhanklik te word .
DES 2024 | JAN 2025 GROND TOT MOND 5