INHOUDSOPGAWE
KORTLIKS
4 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025
24
24 Van die makadamia-plaas na jou braai Shisa Eco-brikette , gemaak van makadamianeutdoppe , bied ’ n volhoubare oplossing vir Suid-Afrikaanse braaiers . Hierdie brikette produseer minder koolstofvrystellings en is nou beskikbaar in die Krugerwildtuin !
28 2025 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe Plaaslike suiwelvervaardigers kan nou inskryf vir die 192ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe . Met meer as 100 klasse en toekennings soos SA Kampioen , Qualitémerk , en Produk van die Jaar , bied hierdie kompetisie ‘ n platform vir uitnemendheid .