Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 12

46

46 Wenke van die Beesboer van die Jaar Rustin Shawe , 2024 Voermol Nasionale Beesboer van die Jaar , beklemtoon die belangrikheid van innovasie in boerdery . As bestuurder van Grassfields Beef deel hy waardevolle raad oor agtergrondvoering , voortplantingsgesondheid en kreatiewe oplossings om finansiƫle druk te hanteer .

DES 2024 | JAN 2025 GROND TOT MOND 7