INHOUDSOPGAWE
36
36 Van woestyngrond tot vanielje met ’ n verskil In Israel se Negev-woestyn kombineer Vanilla Vida tegno-logie en volhoubaarheid om vanielje met hoë vanillienkonsentrasie te kweek , wat tradisionele verbouing oortref .
38 André Brink bekroon as Boer van die Jaar Die eienaar van Groot Phesantekraal is as Boer van die Jaar 2024 aangewys vir sy volhoubare en innoverende boerderypraktyke . Die plaas , gestig in 1698 , sluit wynproduksie , klein grane en ’ n voerfabriek in .
41 Sorghum : ’ n Uithouvermoëgewasse vir
uitdagende klimaat Ontdek hoekom sorghum ideaal is vir onvoorspelbare weer , hoe dit swak gronde verdra , bestand is teen plae , en waardevolle voeding vir mense en vee bied . Kry praktiese wenke vir suksesvolle verbouing .
6 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025