NASIONALE MEESTER-SUIWELBOER WENNERS
bron van kalsium , kalium , magnesium , sink en vitamiene A , B2 en B12 is . Melk is daardie voedingstof wat die wrede siklus van wanvoeding kan verbreek .” Barry is trots op die toekenning . “ Dit gee ook aan Foundation Farm ’ n stem , terwyl ander produsente in die bedryf baie hard en dikwels ‘ onsigbaar ’ werk . Dit is goed vir die suiwelbedryf om erkenning te kry vir die harde werk wat gedoen word , die unieke vaardighede wat ontwikkel word , die gehalte van ons produkte , en die spanwerk , vasberadenheid , geduld en passie wat daarmee gepaard gaan .”
58 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025