JAN GREY | AWSA BOER VAN DIE JAAR
Sand onder koeie, Boran in die bloed:
Jan Grey se pad na Boer van die Jaar
Woorde: Griet du Plessis Fotografie: verskaf
Daar is baie redes waarom Jan Grey as AWSA se 2025 Boer van die Jaar aangewys is, maar dit kom uiteindelik neer op visie, presisie, sterk mensebestuur en’ n diep respek vir die grond.
66 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026