GEMENGDE BOERDERY | PAUL BUTTON
Bo links: Sitruskultivars word só beplan dat rypwording opeenvolgend plaasvind.
Sitrus-swartvlek bly’ n groot uitdaging. Vier spuitings is genoeg om dit te beheer. Dit maak nie ekonomies sin om meer te spuit nie.
“ Swartvlekvrugte kan steeds uitgevoer word na minder sensitiewe markte soos die Midde-Ooste en Rusland.” Die Europese Unie aanvaar dit egter nie. Die vrugte word na Carrisbrooke Valley Citrus gestuur. Die onderneming het nege aandeelhouers wat almal sitrusboere is. Verskeie uitvoeragente word gebruik.
“ Ons bestuur dit soos’ n koöperasie en het ook meer fasiliteite oopgemaak vir die nuwe avokadoboere in die omgewing.”
DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 115