Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Página 87

VRUGTE, PERE EN BEPLANNING

JONGBOER WENNER | TULPIESKRAAL

Die Kritzingers boer op die familieplaas wat reeds in 1753 deur die eerste Kritzingers betrek is. Tulpieskraal is die restant van die oorspronklike plaas, Onzer, wat deur die jare onderverdeel is. Vandag is die plaas se hoofvertakking kernvrugte, waarvan 60 % appels en 40 % pere is, met’ n bietjie pruime en ook weiding vir hul Boranstoet.

Aan die appelkant word’ n klomp variëteite verbou, insluitend Royal Gala, Fuji, Goldens, Granny Smith, Pink Lady en Sundowners. Die pere is hoofsaaklik Forelle, Rosemary en Packham as die hoofkultivars. Hy meen pere doen oor die algemeen beter per hektaar en is

Bo: Die beskermende nette is tans opgerol, maar word soos nodig weer bo-oor die boorde getrek.

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 87