JONGBOER WENNER | TULPIESKRAAL
NAAM: Tulpieskraal AREA: Joubertina, Oos-Kaap OPSOMMING: Tulpieskraal verbou appels, pere en pruime, teel Boran-beeste, en fokus op volhoubare, moderne boerdery en uitvoer.
Heel bo: Die nette oor die boord beskerm die bome teen hael, sonbrand en wind, en verseker groter uitpakke. Bo: André Kritzinger en sy vrou ontvang die gesogte 2025 Oos-Kaap Toyota Jongboer van die Jaar-toekenning.
AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 85