NUUS | BROKKIES
Registrasie en koste
Die koste vir deelname wissel van R2 941 tot R5 882, afhangend van lidmaatskapstatus.’ n Opsionele plaas- of pakhuisbesoek kos’ n bykomende R294. Alle besonderhede, insluitend sprekers en dagprogramme, is beskikbaar op www. ibosummit2025. com.
’ n Beraad wat werklik saak maak Die IBO-beraad is nie net vir uitvoerders en bemarkers van belang nie, maar ook vir produsente, wetenskaplikes, beleggers en verwerkers. Met paneelbesprekings oor genetiese vordering, logistiek, volhoubare praktyke en markontwikkeling, is daar vir elke segment van die bedryf iets om van waarde huis toe te neem.
56 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025