Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 23

HANDIG & NUTTIG

NAMPO CAPE 2025 – SPESIALE PRYS- R 600.00( BTW ingesluit)

Jooste Cylinders HDPE-dryfklep

Die HDPE-dryfklep verseker maksimum watervloei met’ n lekvrye seël. Die HDPE-dryfklep is beskikbaar in twee gerieflike groottes:’ n 25mm hoëdruk( 10 bar) klep met’ n vloeikapasiteit van meer as 20 000 L / uur, en’ n 32mm laedruk( 3 bar) klep met’ n kapasiteit van tot 30 000 L / uur. Die dryfbal word vervaardig met geslote-sel tegnologie en dryf steeds effektief, selfs al is dit beskadig.

Kom kuier gerus by ons hierdie jaar by Stalletjie(# 63) in die BKB-saal( NAMPO CAPE, Bredasdorp Park) waar jy die HDPE-dryfkleppe en ander JOOSTE produkte van nader kan bekyk en met ons kundige span kan gesels.

AUG | SEP 2025 GROND TOT MOND 23