HANDIG & NUTTIG
Freestyle Duane Classic 8 Eyelet Premium Leather Colossus Urban Ranger Boot
Handgemaak in Kaapstad met’ n stewige wig-sool en gemaklike binnekussing. Hierdie leerstewel is jou betroubare metgesel— van stadsstrate tot grondpaaie. Met’ n enkelhoogte van 17 cm en klassieke ontwerp is dit gemaak vir styl én avontuur.
R 1 499 – freestylesa. co. za
Rhino Balls 8 Pack Firelighters
Skoner, veiliger en vinniger vuur. Rhino Balls is reukloos, waterbestand, omgewingsvriendelik en los geen oorblyfsels nie. Gebruik een om jou vuur maklik aan die gang te kry – by die kampvuur, kaggel of braai. Nie-giftig en maklik om te bêre.
R 39 – outdoorwarehouse. co. za
22 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025