Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 118

BOORDTEGNOLOGIE

heroorweeg vir geoutomatiseerde meganiese snoei, blaaruitdunning of oes, terwyl rye deesdae gemerk word vir GPS- of RTK-begeleide masjiene.

Die klein VST-boordtrekker is klein genoeg om in’ n skeepvraghouer te pas, maar kragtig genoeg om groot werk in wingerde en boorde te verrig.

118 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025