Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 104

BOORDTEGNOLOGIE

Boordtegnologie is nie meer’ n luukse nie,

maar’ n noodsaaklikheid om hulpbronne optimaal te gebruik, risiko’ s te bestuur en opbrengste te verhoog.

Woorde: Danie Keet | Fotografie: Dewald Kirsten, Mia Truter

Die Braud-oesmasjien van New Holland kan tot 99 % van wyndruiwe oes sonder om die wingerde te beskadig.

104 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025