Grond tot Mond Aug Sep 2024 - Uitgawe 23 | Page 33

laat peste in die stof byt

3 maniere hoe ACTARA ® SC vinnig van peste ontslae raak :
• Sistemies met vinnige opname en eweredige verspreiding deur die plant
• Vinnige werking verhoed oordraging van virus deur plantluise
• Lang nawerking
ACTARA ® SC . Die slim keuse in-voor behandeling vir beheer van aartappelsnuitkewer en plantluise .
Gemiddelde wortel gewig
ONBEHANDLED
INDUSTRIE STANDAARD
Resultate gebasseer op potproewe
Gemiddelde stingel gewig
LEES DIE PRODUKETIKET VOOR GEBRUIK . ACTARA ® bevat tiametoksam ( neonikotinoïed ) 240 g / l ( Reg . Nr . L7207 , Wet 36 van 1947 ) WAARSKUWING . GHS-Gevaarstelling : Baie giftig vir waterlewe met langdurige effekte . ACTARA ® ( nie beperk nie ), die verwantskapraam , die doelwit-ikoon en die woord Syngenta is geregistreerde handelsmerke van ’ n Syngenta Groepmaatskappy . Syngenta Suid-Afrika ( Edms .) Beperk , Privaatsak X60 , Halfway House , 1685 . Tel . ( 011 ) 541 4000 . www . syngenta . co . za © Syngenta Ag , 2000 . Kopiereg voorbehou . Alle ongemagtigde vermeerdering word verbied .
@ SyngentaSA | www . syngenta . co . za