Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | 页面 86

NUUS | BROKKIES

Die Clanwilliam sederboom( Widdringtonia cederbergensis) is’ n krities bedreigde, inheemse boomspesie van die Cederberg.

Dis nie net diere wat baat nie. Die Clanwilliam sederboom, feitlik uitgewis deur oorbenutting en klimaatsverandering, kry nuwe lewe danksy boere wat dit weer aanplant en fynbos herstel. Dawie Burger van Sustainable Ceder sê die Rooibosbedryf speel’ n groot rol hierin, maar nóg breër samewerking sal nóg meer verskil maak.

44 GROND TOT MOND APR | MEI 2025