ADVERTENSIE-ARTIKEL
Kynoplus Pro ® – Doeltreffende Beskerming Teen Ureumvervlugtiging
Ureum is’ n bekostigbare stikstofbron, maar verliese deur vervlugtiging bly’ n uitdaging. Kynoch se antwoord? Die nuwe generasie Kynoplus Pro ® met twee aktiewe bestanddele- Duromide en NBPT- wat saam stikstofverliese verder verminder. Die verbeterde formulering is ook meer stabiel vir doeltreffende werking onder verskeie toestande.
APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 29