Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Seite 32

HANDIG & NUTTIG

The Veldskoen MoveMe Traveler Boot( Brown Leather with Gum Sole)

Veldskoen en MoveMe bring jou die Traveler Boot –’ n skoen met impak! Dit bied hele-dag gerief met Veldskoen se kenmerkende gemak en duursaamheid. 50 % van die winste word geskenk aan organisasies wat bedreigde diere soos renosters en olifante beskerm. Boonop het die sole die woorde“ Kind” en“ Happy” gegraveer, sodat jy letterlik positiewe voetspore agterlaat waar jy ook al loop.’ n Skoen vir avontuurlustiges wat’ n verskil wil maak!

R1,999- veldskoen. com

APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 17