Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 137
BROKKIES | NUUS
Tamatieblaarmyner( Phthorimaea absoluta) en aartappelmot( Phthorimaea operculella) is twee van die grootste insekplae wat Suid-Afrikaanse aartappelboere moet bestuur. Foto’ s: InteliGro