Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 62

Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter
KLEINBERG & HEXVINES | VOLHOUBAARHEID

Dit verg baie moed, vertroue en deursettingsvermoë om in die tafeldruifbedryf al jou eiers in een mandjie te sit en grootliks jou hele oes aan een kliënt toe te vertrou. Maar dit is presies wat Johan Kriegler en André du Toit van Kleinberg in die Hexriviervallei gedoen het.

Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter

Bo: Johan Kriegler, eienaar van Kleinberg, en André du Toit, die bestuurder van Hexvines, tussen die rye wingerdstokke wat hier grootgemaak word.

62 GROND TOT MOND APR 2026