ADVERTENSIE-ARTIKEL
In’ n landbou-omgewing waar water al hoe fyner bestuur moet word, is besproeiing lankal nie meer net’ n tegniese bysaak nie. Dit is deel van die kern van volhoubare produksie. Dit bepaal hoe doeltreffend water gebruik word, hoe akkuraat voeding toegedien word en hoe vinnig produsente op veranderende omstandighede kan reageer.
Bo:’ n Paar lede van die bestuur is van links na regs: Craig Matthew, David Sass, Pieter Joubert en Allan Roodman.
42 GROND TOT MOND MRT APR 2026